Career Profiles
2531 Potchefstroom, Suid-Afrika
Career Profiles Company Information
General information
ONS BIED REEDS SEDERT 2004 DIE VOLGENDE DIENSTE, OM JOU TE ONDERSTEUN IN JOU LOOPBAAN:
♦ Die opstel en skryf van ‘n hoë impak professionele curriculum vitae (CV).
♦ Voorbreiding vir die werksonderhoud (interview coaching). Ons praktiese voorbereiding help jou om jou beste te lewer op die dag van die onderhoud. Ons berei jou voor, om selfs die moeilikste vrae met selfvertroue te beantwoord.
♦ Kort opknappingskursusse vir kantoorwerkers en administratiewe personeel. Dit sluit in: Kommunikasievaardighede vir ontvangspersoneel, neem van notules, liassering, telefoon- en e-posetiket en vele meer.
♦ Ons rekenaaropleiding en lesings, is ontwerp om jou so gou moontlik rekenaarvaardig te maak in die mees algemene vaardighede wat benodig word.
♦ Ons rekenaaropleiding vir beginners is ook baie gewild-dit maak nie saak wat jou ouderdom is nie.
Vir al die inligting, besoek ons webtuiste by: www.careerprofiles.co.za
Bremner Street 13 Potchefstroom
- Opening hours
-
Maandag:09:00 - 17:00Dinsdag:09:00 - 17:00Woensdag:09:00 - 17:00Donderdag:09:00 - 17:00Vrydag:09:00 - 17:00Saterdag:09:00 - 13:00
- Parking
- The company has a parking lot.
- Phone number
- +27721031909
- Linki
- Social Accounts
-
Career Profiles Reviews & Ratings
How do you rate this company?
Are you the owner of this company? If so, do not lose the opportunity to update your company's profile, add products, offers and higher position in search engines.